Tzaneen

Bella en Buster
1 Junie

Bella en Buster kom kuier in Tzaneen.
Waar: NG Kerk Wolkberg. Wanneer: Vrydag 1 Junie om 14:00 (2 nm). Kaartjies/Navrae: Wolkberg se kerkkantoor  0153074062.

Tzaneen
Hondeskou
2 Junie

Pret Hondeskou in samewerking met die plaaslike DBV. Waar: NG Kerk Wolkberg. Wanneer: Saterdag 2 Junie. Inskrywingsfooi: Hondekos/Katkos. Navrae: Wolkberg se kerkkantoor  0153074062