Net-net bo die net

12 September 2018  Read: 51

 

Op Maandag, 27 Augustus, het Laerskool Tzaneen se tennisspan teen dié van Laerskool Dr Annecke uit Letsitele, kragte gemeet.

Die Larrie seuns het na afloop van die dag se wedstryde met 24/20 gewen terwyl die dogtersspan ‘n 41/3 oorwinning gedien het.

Foto: Chris Snyman and Waldo Pretorius from LS Dr Annecke and JP Botha and Ryno Schultz on the right from LS Tzaneen.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first