Plasie se rolbalmeester

14 June 2017  Read: 141

 

Saira Junqueira, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Merensky, deel nie die algemene siening dat rolbal vir bejaardes bedoel is nie. Hierdie tiener speel reeds ‘n paar jaar lank en is ‘n bewys dat rolbal deur oud en jonk geniet kan word. Saira, het onlangs aan die Limpopo Meesters Rolbalkampioenskappe vir die Tzaneen Rolbalklub in die o/15-afdeling deelgeneem. Sy het die kampioenskap gewen en is sodoende as die provinsie se meester gekroon.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first