Hokkie-skeidsregkursus

02 April 2018  Read: 218

 

Op Vrydag, 6 Maart 2018, is daar ‘n skeidsregkursus by die Hoërskool Ben Vorster aangebied deur Peter Caulder (Umpired the semi-final at the PHL, Umpired at the indoor African continental Cup, Umpired the Greenfields elite club challenge, Umpired a semi-final at the University Tournament, Umpired the u/21 IPT final en Umpired the indoor IPT final).

Die afrigters, skeidsregters en opkomende skeidsregters het hul bemagtig met die nuutste reëls sodat hul slaggereed is vir die 2018-hokkieseisoen.

Baie dankie aan Mnr. André De Lange van Letaba River Lodge wat die akkommodasie aan Peter Caulder voorsien het.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first