Larrie boekwurms bereid om te help

10 February 2018  Read: 1260

 

Laerskool Tzaneen se mediasentrum is elke Maandag en Woensdag oop tussen 13:45 en 15:00 vir alle Laerskool Tzaneen leerders.  Die skool wil graag die mediasentrumleiers geluk wens met hul aanstellings vir 2018.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first