ATKV vereer Plasies

01 February 2018  Read: 144

 

Soos gebruiklik het Hoërskool Merensky se graad 8 en 9 leerlinge in 2017 die geleentheid benut om aan die nasionale ATKV Ju-nior Afrikaanse Olimpiade deel te neem. 17 Huistaal leerders het deelgeneem.

Crystal Kirstein (graad 9) spog met ‘n silwersertifikaat. Karen Basson, Retief Fourie, Lizané van Schalkwyk, Suandrie Corbett, Rinus Jacobs en Mienke Lombard verwerf bronssertifikate. Die 3 addisionele taal leerders het besonder goed gevaar. Mapula Matjokotja het ‘n silwersertifikaat ontvang, terwyl Mia Nkuna en Rain Terblanche albei ‘n bronssertifikaat verdien.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first