Nuwe Vossie-personeel

31 January 2018  Read: 124

 

Die Hoërskool Ben Vorster is opgewonde oor drie nuwe personeellede, wat in 2018 by die wenspan angesluit het.  Me. Gerda Rautenbach (Wiskunde), Me. Shé Webb (Afrikaans) en Me. Carla van Dyk (Engels).

Me. Rautenbach het reeds etlike jare gelede al haar buiging as wiskunde-onderwyser by Hoërskool Ben Vorster gemaak en is tans terug van Pretoria om die Vossies se uitslae na ‘n hoogtepunt te bou vir 2018. ‘n Woord van hartlike verwelkoming aan ons nuwe Vossie-personeel.  Ons vertrou dat u baie gelukkig sal wees in Vossieland.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first