Vossies word vereer deur departement

30 January 2018  Read: 77

 

Die Provinsiale kringkantoor asook die Departement van Onderwys in Tzaneen, verteenwoordig deur Mnr. S.P Mobayi en Mnr. K.F Nomvela, die kringbestuurder, het die Hoërskool Ben Vorster op 17 Januarie besoek om hul gelukwensing oor te dra.

Hulle het die skool persoonlik kom gelukwens, met hul 2017-matriekuitslae, as een van die Top 20-skole in die Provinsie.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first