Grootpraters gaan vir goud

29 May 2017  Read: 579

 

Vandag sal die grootbekke van Laerskool Tzaneen Primary op Naboomspruit (Mokgopong) hul sê, sê tydens die semi-finaal van die ATKV-redenaars kompetisie wat in daardie dorp gehou word.

Die Larries sal vandag teen skole vanoor die hele Limpopo meeding vir ‘n plek in die finale wat in Goudini in die Kaap gehou sal word.

Hierdie ses redenaars is Shenaaz Vahed, Melissa Malan, Heidi Katzké, Anrich Van Wyngaardt, Johan Van Den Heever en Lourens Kriel.

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first