Grootpraters redeneer mooi

20 February 2017  Read: 402

 

Ses en Twintig gladdebekke van Laerskool Tzaneen Primary het hierdie week aan die uitdunrondte van die ATKV Redenaarskompetisie by dié skool se saal deelgeneem. Agtien van hierdie redenaars het deurgedring na die eerste rondte wat op 13 Mei in Louis Trichardt gaan plaasvind.

 

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first