Gesinskamp

08 September 2016  Read: 403

 

Die ring van Laeveld se gesinskamp. Al vyf gemeentes gaan saam kamp die naweek van 9 tot 11 September. Die hele gesin kan saamgaan. Daar is ruim plek in rondawels en ook kampplek. Ons gaan by Lofdal kamp — ʼn pragtige terrein met die Drakensbergreeks in die agtergrond. Tema: Geloof en aanbidding. Baie swem, speel en rus ook deel van hierdie kamp. Kontak: NH Kerk Tzaneen se kantoor of  ds Richard van der Westhuizen.

 

Die menings, uitsprake, standpunte, verwysings, komplimente, beledigings, humor, ensovoorts in hierdie artikel is nie noodwendig dié van die Bulletin of die eienaar en personeel van die Bulletin nie • The views, comments, statements, references, compliments, insults, humor, etc. in this article are not necessarily those of the Bulletin or of the owner and staff of the Bulletin

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first