Vossie-hokkie ploeg terug!

19 September 2018  Read: 114

 

Op Vrydag, 7 September 2018, het die Hoërskool Ben Vorster hul Astro-baan beskikbaar gestel vir ontwikkeling en bekendstelling van die sport-hokkie.

Vir van die skole, wat teenwoordig was, was dit vir baie van die leerders die eerste keer wat hul ‘n hokkiestok vasgehou het en op n astro-baan gespeel het. Daar was 120 spelers teenwoordig en die kliniek is deur Clarika Strydom (Voorsitter van Limpopo Laerskole dien op SASCOC-Laerskole sekretaresse- en afrigtingsportefuelje) en Mpho Moretsele (dien op Limpopo-bestuur van Laerskole vir ontwikkeling porte feulje)  aangebied. Die leerders het die dag baie geniet en die kliniek was ‘n reuse sukses!

 
 
 
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first